Tornyn (walvis)

Tornyn
'n Tornyn se grootte in vergelyking met dié van 'n mens.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Infraorde:
Parvorder:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. phocoena
Subspesie:
P. p. phocoena
P. p. relicta
P. p. vomerina
Binomiale naam
Phocoena phocoena
Linnaeus, 1758
Verspreiding van die tornyn.
Sinonieme

Bruinvis, seevark

’n Tornyn of bruinvis (Phocoena phocoena), vroeër ook ’n "seevark" genoem, is ’n soogdier uit die orde van tandwalvisse (Odontoceti). Die vis se wetenskaplike naam is oorspronklik in 1758 as Delphinus phocoena aangegee deur Carl Linnaeus.[1] Die dier is hoogstens 1,8 m lank en weeg op die meeste 60 kg. Dit is die walvissoort wat die meeste in die Noordsee voorkom. Hulle is nou verwant aan die dolfyne (Delphinidae).

  1. Linnaeus, C. (1758). Systema naturae red. 10: 77

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search